music

Seen Live
Afrikaans Rock
South - African

Music like Glaskas

Glaskas

Glaskas

4.9/5

Glaskas is 'n Afrikaanse pop-en-rock musiekgroep wat van Humansdorp, Oos-Kaap afkomstig is. Die groep het ontstaan nadat hulle in 2004 aan die Jip Rockspaaider-kompetisie deelgeneem het. Die groeplede is:

Die lirieke en musiek word deur Deon geskryf, waarna die groep bymekaar kom om die verfyning vir elke instrument te doen en die harmonie te verkry.

Glaskas was ook die wenners van JIP se Rockspaaider-kompetisie in die Oos-Kaap.

Sedertdien het hulle verskeie optredes gedoen, onder andere voorkonserte vir Skallabrak, Die Melktert Kommissie en Jan Blohm en optredes by KKNK en Aardklop.

Deon Meiring het ook in 2005 deelgeneem aan Crescendo in die Skeppend-Uitvoerende-afdeling. Hy het tot die finaal deurdring in Johannesburg en het derde in die landwye kompetisie geëindig met sy liedjie "Vrede".

Picture of a musician: Glaskas

Filter by:

Cross-category suggestions

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by: