music

Afrikaans
Spotify
Children

Music like Carike Keuzenkamp

Carike Keuzenkamp

Carike Keuzenkamp

4.8/5

Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Haar regte naam is Elizabeth Maria Magdalena van Zyl. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. Haar vader was Carel Keuzenkamp en haar moeder Rik Loomans. Op 13 Julie 1968 trou sy met Olaus van Zyl en hulle het een seun en twee dogters.

In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.

Carike is bekend vir liedjies soos Timothy, Byeboerwa, Hoeka Toeka en Dis 'n Land. Van haar kinderliedjies sluit in: Heidi en Daantjie Kat.

Carike was die aanbieder van die SAUK se kinderprogram Kraaines.

Carike het in 1967 in Jamie Uys se rolprent, Die Professor en die Prikkelpop gespeel. Sy het die 4 Jacks and a Jill-treffer, Timoty, in hierdie rolprent gesing.

Filter by:

Cross-category suggestions

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by:

Filter by: